Wednesday, 3 November 2010

Mikpunt Meerkat


Die Mikpunt Meerkat is 'n plaaslike nuusbrief wat maandeliks versprei word in Klipheuwel/Mikpunt 'n landbouhoewe gemeenskap buite Durbanville. Dit het ontstaan as gevolg van die doodmaak van slange op die landbouhoewes. Ons as gesin het besluit om mense in te lig oor slange,dat almal nie giftig en skadelik vir die mens is nie. En dat dit waansinig is om 'n Mol slang te dood wat tussen 30 en 40 jaar oud is net omdat dit 'n slang is. Selfs Mol slange is aangesien as Kobras- wat wel hier voorkom.



Hierdie nuusbrief is vol spelfoute, grammatika foute, soms ‘n skelwoord of 2,maar altyd met goeie bedoelings, en uit die hart. Ek is nie ‘n letterkundige of redakteur nie, sommer net iemand wat Mikpunt se belange op die hart dra. Personal vendettas or rude and harmful things will not be published, as this is a newsletter with positive news that concerns our community


Contact:021 971 1237 072 879 9911 or email : mikpuntmeerkat@gmail.com




http://mikpuntmeerkat.blogspot.com/

No comments:

Post a Comment